John Gielgud

Sir John Gielgud
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gielgud in 1973, deur Allan Warren.

Geboortenaam Arthur John Gielgud
Geboorte (1904-04-14)14 April 1904
Sterfte 21 Mei 2000 (op 96)
Aktiewe jare 1922-2000

Sir Arthur John Gielgud OM CH (14 April 1904 – 21 Mei 2000) was ’n Britse akteur en teaterregisseur met ’n loopbaan wat oor agt dekades gestrek het. Hy, Ralph Richardson en Laurence Olivier was die driemanskap wat die Britse verhoog vir ’n groot deel van die 20ste eeu oorheers het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search